Frogs Revue
Frogs Revue 2020 aanlyn!
Kyk saam die 18de Des 2020 @19:00 Koop ń kaartjie vir slegs R150! Liewe ouers, ons het deur die jaar ‘n hele paar uitdagings gehad maar het hulle oorkom saam elke padda maat en ouer. Read more…
It is always a great experience when I can accompany people with my camera on a special day.
We always deliver high quality work, and offer 100% money back guarantee.
Contact us now to enquire about the various videography and photography packages we have.
“Let us take you into a deeper experience, make a moment a lasting conveyable memory. Let us help build your tribe.” “We sometimes take photos (or record a video) so that we can later see what was happening while we were busy taking photos (or recording a video).”
~ Morné is 'n aanwins! Dit is so lekker om saam. met hom te werk. Hy weet presies wat om te doen en verstaan wat van hom verwag word. Sy werk is van goeie gehalte en sy pryse is regtig redelik. Ek sal hom aanbeveel vir enige maatskappy.
~ Seriously look no further! Morné takes his job of photographer and designer very serious. We asked Morné to design our school videos. He is incredibly talented and extremely detailed orientated. He delivered a fun and interesting video.
Ons by Ebies wil net baie dankie se vir die professionele produksies, ook dat jy dadelik geweet het hoe om die beste in die omstandighede te doen. Die video's wat deur jou kreatiewe denke en raad ontwikkel is, is 'n treffer by ons ouer gemeenskap. Die bemarkingswaarde en reik wydte is enorm. Dankie dat jy weet hoe om die kinders te hanteer en motiveer om net hulle beste te doen. Dankie dat jy ons gehelp het met mooi opnames om ons skool goed te bemark en belangrike inligting na die ouer gemeenskap te bring.
Kyk saam die 18de Des 2020 @19:00 Koop ń kaartjie vir slegs R150! Liewe ouers, ons het deur die jaar ‘n hele paar uitdagings gehad maar het hulle oorkom saam elke padda maat en ouer. Read more…
Lig jou masker konsert! Nories se talent vir almal om te sien op ‘n digitale platform! Vannaand 18h00 – 18h45 www.norieskultuur.online
The selection of proper clothing for your portrait is a critical factor in the preparation for a successful portrait. If the clothing is noticeable or overbearing in a portrait, it could easily become a distraction. Read more…