Kyk saam die 18de Des 2020 @19:00

Koop ń kaartjie vir slegs R150!

Liewe ouers, ons het deur die jaar ‘n hele paar uitdagings gehad maar het hulle oorkom saam elke padda maat en ouer. Ons is vanaand super trots op elkeen wat deel geneem het. Ons het ‘n “virtuele konsert” van die Covid-jaar saamgestel om ‘n paar goed met almal te deel. Hierdie konsert sluit in – oefenkamp, regte oefen tye, lui-lekker zoom sessies, Boomhuisie oefeninge en ons optredes. Ons is vreeslik opgewonde oor die konsert. Hierdie skakel kan gedeel word met u gesin, familie en vriende. Kyk saam ons in die gemak van jou eie huis!

Categories: Frogs Revue